Interviews, Events & On Location

Kykers word genooi om weekliks hul plek in te neem by van die mees glansryke geleenthede op ons plaaslike en selfs internasionale sosiale kalender. Tracey Lange en Robbie Kruse sal jou oral laat inloer om te kyk wat ons land se grootste en bekendste name aanvang – of dit nou op die rooi tapyt, agter die skerms of selfs aan huis is.

Bravo! is kykNET se nommer een glansprogram. Van Anna-Mart tot Shaleen, Snotkop tot Bobby, die Fiestas tot Skouspel, Pretville tot Wolwedans… Ons is daar en jý is genooi! Bravo! Elke Donderdag om 20:00 slegs op kykNET. Besoek Bravo se webtuiste deur om op die skakel te klik.

Interviews & behind the scenes of Bravo shoots

On Location